Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Maroela Media

Net nog enetjie | ANC se wiele val af | Ep. 91

In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Tania Heyns, Nico Strydom en Connie Mulder oor alles ANC. Gaan hulle hierdie verkiesing oorleef of maak hulle net mooipraatjies terwyl die gebou agter hulle aan die brand is?

00:00 Welkom terug
02:12 Alles ANC
05:28 Hoekom die rusbank wen
08:28 ANC mis die bus
12:58 Mega-metro, mega-gemors

#MaroelaMedia #NNE #Netnogenetjie