Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Maroela Media

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.

00:00 Verrassingsaanval op Jordanië
03:27 Belangrike globale vraagstukke in Washington
08:12 Kritiese debatte in Amerikaanse regering
12:29 Lae vertroue in federale hooggeregshof
15:21 14 weke voor middeltermynverkiesing

#MaroelaMedia #Wêreldwys #JacoKleynhans #Iran