
Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94
Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
00:00 Die Midde-Ooste opnuut in konflik
08:02 Amerikaners fokus weer op die oorlog in Oekraïne
15:42 Nuwe Britse premier
20:36 Verskeie ander politieke verwikkelinge
#MaroelaMedia #Wêreldwys #JacoKleynhans

