
Net nog enetjie | Kyk noord en Bok(kie) voort | Ep 85
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder en Christel Cornelissen saam met gasaanbieder Tania Heyns oor Bokkieweek, die raskaart en Panyaza Lesufi se vrese vir wit gevaar.
00:00 Welkom terug
01:57 Geskik of ongeskik
11:30 Wit gevaar

