
Aarto: Dís wat jy nou moet weet | Maroela media
Cornelia van Niekerk, eienaar van Fines4U wat boetes namens duisende motoriste en vlooteienaars administreer, beantwoord motoriste se vrae oor die Aarto-verkeerswet.
Lees meer op maroelamedia.co.za
#MaroelaMedia #Aarto #Fines4U

