In die jongste episode van Maroela Media se “Stoepkuiers” gesels Francois met Mizanne van Wyk oor nuwe liedjies, sy liefde vir sy gesin en ʼn verlede wat hy soms liefs wil vergeet.