In die jongste episode van Maroela Media se “Stoepkuiers” gesels dié eklektiese kunstenaar met Mizanne van Wyk oor haar nuwe musiek, hoekom sy op die naam Sossi besluit het en hoe sy die balans tussen roerende en dansmusiek handhaaf.
#MaroelaMedia #musiek #Sossi