Wat Sê Die Nuus | Kruger se 100 jaar onder ’n wolk

Die Kruger word 100, maar die vieringe dra ook rou.
Eugenie praat oor vloedskade, herstelwerk, en die moorde op Dina en Ernst Marais wat ’n skadu oor die Krugerwildtuin se eeufees gelaat het.

Kyk Kruger Se 100 Jaar Onder ’n Wolk op enca.com.

#WatSeDieNuus #eNCA #Krugerwildtuin #Kruger100 #SuidAfrika #Erfenis