Stoepkuiers | Nicholis Louw gesels oor ‘Ek en jy’
In die jongste episode van Maroela Media se Stoepkuiers gesels die 47-jarige sanger met Mizanne van Wyk oor sy nuwe enkelsnit, “Ek en jy”, sy geloof en hoe die volgende paar dekades van sy loopbaan lyk.
#MaroelaMedia #NicholisLouw #musiek