FarmSpace Pro Tour Kroonstad | ‘Vertikale integrasie’ in landbou onder vergrootglas

FarmSpace Pro Tour Kroonstad | ‘Vertikale integrasie’ in landbou onder vergrootglas

Boere werk vandag in ʼn uitdagende omgewing. Elke besluit, van watter insette jy gebruik tot waar en hoe jy jou produk posisioneer, speel ʼn rol in jou uiteindelike sukses. Daarom word dit ál belangriker om nie in afsondering te dink nie, maar om die hele waardeketting te verstaan.

#MaroelaMedia #Farmspace #Kroonstad