DA se Michalakis: ‘Gaan stem’ want dis enigste oplossing

“Onthou, daar is iemand wat vir julle veg in die parlement, in die stede en dorpe. Ons veg en ons het ʼn stem – en julle stemme maak ons stem sterker.”