Volstoom vorentoe vir VF+

Volstoom vorentoe vir VF+

John Steenhuisen, minister van landbou, het ʼn enorme uitdaging om die bek-en-klouseer-krisis (BKS) in Suid-Afrika in bedwang te bring, maar hy het ook fatale foute in dié proses gemaak. Dr. Corné Mulder, leier van die VP Plus, meen die minister moet eenvoudig na die kenners luister.

Lees meer op Maroela Media.

#MaroelaMedia #vfplus #CornéMulder #Nampo2026