Onder-Sabie, ʼn gewilde ruskamp in die suide van die Krugerwildtuin, se kampwinkel is in puin gelaat nadat ʼn brand op 21 April vanjaar daar ontstaan het. Maroela Media stel ondersoek in.