“Ons moet nie bekommerd wees nie”

Die hanta-virus wek wêreldwyd kommer, maar hoe ernstig is die risiko werklik? Die span kyk na die Argentinië-uitbreking en waarom kenners waarsku teen paniek en waninligting. #WatSeDieNuu