“Fadiel Adams is nou agter tralies.”

Echbert Boezak en Barron Hufkie bespreek politieke inmenging, korrupsie en of daar vertroue in Suid-Afrika se regstelsel is.
Kyk na die volledige gesprek op Wat Sê Die Nuus. #WatSeDieNuus