Lewe “nie so diep nie”, sê Tamlyn Wessels ná siektestryd

Lewe “nie so diep nie”, sê Tamlyn Wessels ná siektestryd

In die jongste episode van Maroela Media se “Stoepkuiers” gesels Cornelia Thirion met Tamlyn Wessels oor haar nuwe kortspeelalbum, “Dis nie so diep nie”, haar voorkoms as deel van haar handelsmerk en ook oor haar troetelhoenders.

#MaroelaMedia #TamlynWessels #musiek