Helen Zille oor ‘moeilikste taak nóg’
Sy het al geswem. Sy het al geroei. Is daar enigiets wat Helen Zille nié bereid is om te doen om Johannesburgers te oorreed om vir die DA en dienslewering in November te stem nie? Maroela Media het haar vandeesweek uitgevra.
Lees meer op Maroela Media.
#MaroelaMedia #HelenZille #DA #Johannesburg