Baie Suid-Afrikaanse huiseienaars maak dieselfde duur fout: Hulle verseker hul eiendom vir die verbandbedrag en nie vir die werklike herboukoste nie.
Willem Smit van Tempo Finansiële Dienste verduidelik waarom dit gevaarlik is, wat dit kos om vandag te bou, en hoe jy kan seker maak jou dekking is voldoende.
Moenie wag vir ʼn ramp om dit uit te vind nie.
Kom lees die volledige berig op Maroela Media.
#MaroelaMedia #huisversekering #eiendom