Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die agtergrond.
00:00 Verskeie belangrike sake
01:50 Amerika se sterkte wapen teen Iran se sterkte wapen
09:50 Politieke gevolge vir Amerika
22:20 Rusland se geopolitieke posisie
30:20 Twyfelagtige bronne van inligting