Verstaan beleggingskostes só

Baie beleggers sien kostes as iets wat hul opbrengs verminder, maar dit vertel nie die volle storie nie.

Armand Olivier van Dinamika Finansiële Dienste verduidelik waarom kostes ook waarde kan toevoeg, hoe dit bydra tot beter besluite en waarom kundige leiding ʼn belangrike rol speel in langtermynbeleggingsukses.

Besoek www.dinamika.co.za vir meer inligting.

Lees die volledige berig op Maroela Media.

#MaroelaMedia #beleggings #geldsake