Baanbreker-operasie vir demensie in SA gedoen

Dr. Ben Moodie, ʼn plastiese en rekonstruktiewe chirurg verbonde aan die Cintocare-hospitaal in Pretoria, het onlangs geskiedenis gemaak met ʼn eksperimentele operasie wat moontlik nuwe hoop vir pasiënte met demensie kan bied.