Ontspoor emosies jou beleggingsbesluite?

Emosies speel ʼn groter rol in beleggings as wat baie mense besef. Vrees en gierigheid lei dikwels tot swak tydsberekening en kan jou opbrengs oor tyd benadeel.

In dié video verduidelik Armand Olivier van Dinamika Finansiële Dienste waarom beleggers geneig is om op die verkeerde tyd te koop en verkoop, en hoe ʼn duidelike plan en dissipline jou kan help om beter besluite te neem.

Besoek www.dinamika.co.za vir meer inligting.

Lees die volledige berig op Maroela Media.

#MaroelaMedia #beleggings #geldsake