Pollsmoor-klopjag: Selfone, dwelms... en braaipan

Daar is Saterdagaand op tientalle selfone, dwelms, kontant en selfs ’n braaipan beslag gelê tydens ’n ongeskeduleerde klopjag by die Pollsmoor-gevangenis in Tokai in Kaapstad.