Dié nie-tradisionele Paasbolletjies kraai koning

Twee handelaars se tradisionele bolletjies het volgens ons span amateurbeoordelaars glad nie die mas opgekom nie, maar tussen Woolworths en Food Lover’s Market se bolletjies was dit ʼn taamlike moeilike besluit om die uiteindelike wenner aan te wys.

Lees die volledige berig hier:
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/die-nie-tradisionele-paasbolletjies-kraai-koning/