Teater bly André Schwartz se groot liefde

Maroela Media het aan huis by André Schwartz gekuier om te gesels oor sy liefde vir teater en sy produksies wat binnekort op die planke gaan wees.