Radio-veterane ontwikkel jong potensiaal

“Ons probeer vir die kinders tuisbring hoe uniek elke persoon se stem is. Dit is soos ʼn vingerafdruk. Jou stem is net so uniek soos jou persoonlikheid.”

Lees meer hier: https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/radio-veterane-ontwikkel-jong-potensiaal-by-namibiese-skole/