Jong dirigent leef passie vir koormusiek uit

Vir Hano van der Walt, die nuwe hoofdirigent van Akademia se kampuskoor, is koorsang die goue draad wat klank, karakter en gemeenskap met mekaar verweef.