Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84

Wêreldwys | Iewers gaan Trump die streep trek | Ep. 84

00:00 Oorlog, verkiesings en verlore bondgenote
02:45 Die nuutste oorlog-nuus
10:56 Druk om te beëindig, druk om voort te gaan
22:37 Jarelange militêre beplanning
25:02 Wat ons weet en wat ons nie weet nie
28:24 Europese politieke onvergenoegdheid duidelik in verkiesings
38:33 Belangrike referendum vir Italië se Meloni
41:59 Bondgenote in Latyns-Amerika taan