Fiëstas in Kampsbaai gevier

Fiëstas in Kampsbaai gevier

Dié swierige funksie het op 22 Maart by The Bay-hotel plaasgevind, met die bestes van die bestes wat geleentheid gekry het om oor die verhoog te stap om hul toekennings te ontvang.

#MaroelaMedia #Fiëstas #vermaak