Tyd is die stil geheim agter groot beleggingsukses

Hoekom is tyd belangriker as groot bedrae wanneer jy belê?

In dié video verduidelik Armand Olivier van Dinamika Finansiële Dienste hoe saamgestelde rente werk, waarom dit ʼn groot verskil maak om vroeg te begin en hoe konsekwentheid oor tyd werklike welvaart kan bou.

Besoek www.dinamika.co.za vir meer inligting.

Lees die volledige berig op Maroela Media.

#Beleggings #Geldsake #MaroelaMedia