
‘Geen plek vir twyfel’ op Lente se pad na herstel
Ná byna ʼn maand in die neonatale waakeenheid en sewe weke van intense terapie by die Netcare-rehabilitasiehospitaal in Aucklandpark, is klein Lente van Jaarsveld uiteindelik tuis.
#MaroelaMedia #Lente #geloof

