
Sonja Smith sit op ʼn stoel wat vir haar bedoel is. Sy staan aan die stuur van ʼn groeiende begrafnisgroep wat persoonlike en alternatiewe afskeid vir families moontlik maak. Haar onderneming het nederig begin, met ’n geleende lykswa en drie kiste tot die bekende handelsmerk wat dit vandag is.

