
Spaar voel moeilik wanneer lewenskoste styg, maar dit hoef nie ingewikkeld te wees nie.
In dié video gesels Armand Olivier van Dinamika Finansiële Dienste oor praktiese maniere om te begin spaar, hoe om ʼn noodfonds te bou en waarom konsekwentheid belangriker as groot bedrae is.
Besoek www.dinamika.co.za vir meer inligting.
Lees die volledige berig op Maroela Media: http://bit.ly/4bm9qj0
#Spaar #Geldsake #FinansiëleBeplanning #MaroelaMedia

