Wêreldwys | 10 vrae en antwoorde oor Iran-oorlog | Ep. 82

Jaco Kleynhans antwoord 10 tergende vrae oor die Iran-oorlog, insluitend oor wie die oorlog kan wen, die mees logiese uitkoms, hoekom Iran die Golf-state aanval, wat was Israel en die VSA se sukses tot nou en wat is die gevolge vir Suid-Afrika.

00:06 Welkom by die week se episode
01:16 Tien vrae en antwoorde oor die Iran-oorlog
27:10 Verkiesing in Baden-Württemberg
32:14 Europese Parlement stem oor nuwe immigrasiewet
36:43 Verkiesing later vanjaar in Brasilië