Geordin Hill-Lewis wil party lei, burgemeester bly

Om ʼn burgemeester te wees, “is seker die beste job in die politiek”, sê Geordin Hill-Lewis. En in die Suid-Afrikaanse politiek is dit niks vreemd om twee ampte te hê wanneer jou party begin wen nie.