BYD se Dolphin Surf is die eerste BEV wat met ’n gewone binnebrandenjin mededinger sou kon meeding in terme van prys. ‘n Lekker klein stadsbuks.