Wantroue verdiep oor bestuur van bek-en-klouseer

Heléne Mocke gesels met Francois Rossouw, uitvoerende hoof van Saai, oor die bestuur van die krisis, die probleme wat boere ervaar, die breër vertrouensbreuk in die sektor en die hofsaak wat Saai en ander nou teen die minister dryf.

#Nuus #MaroelaMedia