Net nog enetjie | Die ANC se (T)Iranniese vriende | Ep. 67

Die span kyk egter eers na die minister van vroue se vreemde besluit om Iran se rewolusie saam met hulle te gaan vier. Het ʼn dwase optimis in die regering, wat dié uitnodiging aanvaar het, dalk “Iran se vroueregteskending” eerder interpreteer as “Iran se vroueregtesending”?