Mariana Kotze-verdwyning | Owerhede probeer gebeure nog uitpluis

Volgens die polisie in Mpumalanga het Mariana Kotze glo “jammer gesê” oor die afgelope paar dae se gebeure.