Jo Black het drie groot passies: gholf, jag en om ʼn verskil te maak.
Dié gewilde rasperstemsanger is pas aangewys as die nuwe ambassadeur van Solidariteit Helpende Hand se HelpJag-projek, en het dus nou die geleentheid om twee van daardie passies ten volle uit te leef.
Hy het sy jagstaaltjies en -wenke met Maroela Media gedeel.
Lees meer oor HelpJag by die skakel in ons “bio”.
#MaroelaMedia #JoBlack #HelpJag