Waar die meeste atlete waarskynlik plat op hul gesig sou land, het die 11-jarige Heinrich Stone op sy voete gedink, ʼn bollemakiesie gemaak, vorentoe gerol en verder eindstreep toe geseil.