Terwyl strate in riviere omskep is, het die jarelange agteruitgang van infrastruktuur in die ANC-beheerde munisipaliteit die uitwerking van die ramp vererger, met baie inwoners wat nou vir dae en selfs weke sonder water en elektrisiteit sit.