
Ford se Everest Sport wys op ʼn seevakansie (en die langpad daarheen en terug) dit is ideaal vir gesinsgebruik. Dit het volop ruimte vir passasiers en bagasie, sorg vir ʼn gemaklike rit en het genoeg krag vir veilige en vinnige verbysteek en rustig toer.

