Wêreldwys | 'n Jaar van strategiese skuiwe en geopolitieke herskikking | Ep. 75

Wêreldwys | ‘n Jaar van strategiese skuiwe en geopolitieke herskikking | Ep. 75

Lees ook Jaco Kleynhans se artikel oor 2026 se belangrikste gebeure op Maroela Media. Lees hier: https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/belangrikste-gebeure-om-in-2026-in-die-wereld-dop-te-hou/

00:00 Besige begin tot ‘n belangrike jaar
11:35 Plaaslike Amerikaanse politiek bly belangrik
19:16 ‘n Vol agenda vir Europese politiek
27:41 Huidige en opkomende reuse in Asië
37:26 Kan Afrika in 2026 sy huis in orde kry?

#maroelamedia #nuus