Erge besoedeling by Rietvleidam wek kommer

Die VF Plus het intussen ʼn skrywe aan die burgemeester van die Tshwane-metro en die stadsbestuurder gerig en eis dringende ingryping om die voortslepende besoedeling op te los, maar die noodkrete bly onbeantwoord.