13-jarige byna 2 m lank glo lengte is sy ‘superkrag’

“Ek sê altyd sy lengte is ʼn Godgegewe gawe. Mense merk altyd op hoe respekvol en goedgeaard hy is. Dit is waar my trots lê.”