Cilliers Brink sê daar dreig drie krisisse in Tshwane indien sy opvolger Nasiphi Moya nie vinnig optree nie: “Of die metro gaan nie Eskom kan betaal nie, óf die metro gaan nie sy werknemers kan betaal nie óf die metro gaan nie sy lenings kan betaal nie.“