Oulike knapie se katstorie té kostelik

Josua Fourie, van die CVO Skool Potgietersrus, se oulike katstorie “Die vinnigste kat in Kathu” is as een van die wenners in Lig in Duisternis se Katteklets: Die katte van Kathu-skryfkompetisie aangewys.