In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die jongste politieke verskuiwings in Nederland, die VSA, Afrika en Europa – en wat dit oor die wêreld se politieke klimaat verklap.
In Nederland was daar, ten spyte van wat baie berig het, géén noemenswaardige skuif na links nie. In die VSA het die prentjie egter anders gelyk die afgelope week.
01:12 Nuutste oor die Nederlandse verkiesing
05:10 Demokrate se oorwinning in die VSA
13:53 Verkiesings in Afrika ook
18:37 Saak teen Trump se invoertariewe aangehoor
21:30 Dick Cheney en sy nalatenskap
26:44 Duitsland begin ’n streep trek
31:39 75 jaar na die Chinese Tibet ingeval het