Die Solidariteit Beweging het al op verskeie geleenthede gesê dat Suid-Afrika nie net ’n regeringsprobleem het nie, maar ’n bedelingsprobleem self. Dat Suid-Afrika nie ’n regeerbare eenheid is nie en moet verander.
In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons – werk die Solidariteit Beweging om Suid-Afrika soos wat ons dit ken op te breek? Wat meen die Beweging moet bestaan in die plek hiervan?
#MaroelaMedia #Feitofversinsel #SuidAfrika #FlipBuys